Andriette Norman events- Gansbaai Vroue dag
- Jeanré du Plessis
- Jun 5, 2019
- 1 min read
Wat 'n pragtige en verrykende oggend saam met inspirerende vroue by die ongelooflike mooi Murasie wedding venue!
Hier volg n lys van borge wat gehelp het om die dag onvergeetlik te maak!
Venue-Murasie Wedding Venue Decor-La Chandeleur Venue Hare bederf-Snippets Hair Salon Masserings-TREAT Nail & Dry Bar Masserings-Peace&Quiet Salon - Hermanus Gratis gin vir elke vrou-Fynbos Distillery Geskenk borg- Moer Op Als Geskenk borg-La-Lula Beauty Salon Geskenk borg-Health and Active Gansbaai . Geskenk borg-Ina Paarman's Kitchen Geskenk borg-BeHappy vir geskenkie
Comments